+50

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Carin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Heerlike oornag fasiliteit en selfs langer. Plek beskik oor alles wat nodig is. Skoon en netjies en het aan alle vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Rustige, knus en warm in die winterkoue - pragtig. Dit was heerlike verblyf - die eseltjie wat jou inwag is baie besonders en die plekkie is netjies, skoon en heeltemal voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey W
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Perfect escape from reality. I spent several days at Esetjiesrus as a solo traveller for some much needed guilt-free R&R. Perfect for a long stay - a large property on the edge of the village. Cape squirrels for entertainment. Forest, rushing river, birds. Perfect. Inside the house is filled with bright, happy little art pieces from the pictures to the crockery. An indoor fireplace for those cold nights. Top-end kitchenware. Light and airy. I could have so easily stayed a whole lot longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna Marie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Ongelooflik lekker gebly. Baie gerieflik, ruim en voldoen aan alle behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Eseltjiesrus
Baie dankie vir jou terugvoering. Elke resensie help ons om Eseltjiesrus te groei! Ons sien uit na jou volgende kuier.

Jaime D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Cozy and beautiful. We had such a wonderful stay at Eseltjiesrus! From the moment we arrived, everything felt so peaceful and welcoming. The space is beautifully set up, comfortable, and perfect for a relaxing getaway. It really has that special, tranquil atmosphere that makes it easy to unwind and switch off. Petra was a fantastic host — friendly, helpful, and made us feel right at home. You can really see the care and thought that has gone into creating such a lovely space. We truly enjoyed our time and would absolutely recommend Eseltjiesrus to anyone looking for a calm and cosy escape. Thank you again for a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

‘n Blessing. Eseltjierus het al ons verwagtinge oortref. Die detail in alles was so spesiaal. Ek sal dit beslis my nuwe pitstop oornag maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Eseltjiesrus
Baie dankie vir jou terugvoering, Fano. Ons sien uit om julle weer te huisves.

Jeanne-louise W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlike plekkie stapafstand van alles. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotta D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2026

Jy voel sommer tuis. Eseltjiesrus is uitstekend toegerus. Besonder mooi blyplek. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erica T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Baie oulike huisie. Alles wat mens nodig het, was daar en baie gerieflik. Baie lekker huisie. Daar was geen selfoonsein in die dorpie toe ons daar was, so ek sal graag wil aanbeveel dat voornemende gaste hulself vergewis daarvan as hulle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leona H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker rus by Eseltjiesrus. Baie netjies en alles wat nodig is. Bed slaap lekker. Goed ingerig en naby aan dorpie om sommer te loop, maar ook ver genoeg. Die rustigheid is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 000
25 % AF
R3 000 R2 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
25 % AF
R3 000 R2 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 000
25 % AF
R3 000 R2 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek

283 Martin Street, Nieu-Bethesda, Graaff Reinet, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10751b1b67dda5aa610b07e9b9a772c44d23f0642f5928d6179560a01c81bfc49c58d9d6a8866446edda5952265bde980422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 283 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.871898 24.555304
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang