Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Nieu-Bethesda

4.5 / 5  
volgens 293 resensies
Lees regte resensies van Nieu-Bethesda van 293 geverifieerde gaste.
Indien jy Nieu-Bethesda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nieu-Bethesda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nieu-Bethesda akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nieu-Bethesda Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nieu-Bethesda Akkommodasie

26 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nieu-Bethesda

And The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude blyplek net buite Nieu-Bethesda. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat hier kom kuier op pad iewers heen hier oorslaap. Die akkommodasie bestaan uit 2 s...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda

The Ibis Lounge bied akkommodasie in 'n Karoo-styl met 'n keuse tussen The Karoo Room, Amore Room of The Happy Room. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, 'n stort, elektriese komberse, verwarmer, waaier, toiletwar...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Meerkat is 'n splinternuwe selfsorg-eenheid met 'n privaat tuin en braaiplek in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Dié eenheid is 'n klipgooi van vir Bierbrouery en die Ou Meule en stapafstand van die...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 070
R963
per nag, vir 2 mense
B&B in Nieu-Bethesda

Ervaar ware Karoo-gasvryheid wanneer jy Ganora, 'n werkende skaapplaas sowat 7 km vanaf die wêreldbekende dorpie Nieu Bethesda en 60 km vanaf Graaff-Reinet, besoek. Ons bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf, id...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Die Kapokbosskuur is in die sonderlinge dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap geleë. Die eenheid is 'n ou rousteen skuur wat in 'n unieke en knus kothuis met moderne geriewe omskep is. Di§ oopplan-eenheid bied sla...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Furrows Lodge is in Nieu-Bethesda in 'n klein populierwoud met 'n uitsig op Kompasberg. Ons bied 'n rustige wegbreek aan sakereisigers of vakansiegangers. Daar is 3 selfsorgsuites met slaapplek vir 2 gaste elk. Elk...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Doornberg Gasteplaas is 'n ou, gevestigde produserende plaas in die Karoo. Die plaas is 9 km vanaf die dorpie Nieu-Bethesda en sowa 60 km vanaf Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Die plaashuis is weggesteek tussen 200 j...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Starry Nights Guest House is in die lieflike dorpie Nieu-Bethesda geleë en spog met dramatiese uitsigte en sonsondergange oor die ikoniese Kompasberg en die omgewing. Die gastehuis het 3 selfsorg-eenhede met stoe...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Country Cottages bied rustige verblyf in die dorpie Nieu-Bethesda in die Karoo. Die winkels, restaurante en die beroemde Uilhuis is maklik van dié eenhede af bereikbaar. Die 2 Familie Selfsorg-eenhede het albei sl...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieu-Bethesda

As jy beplan om die Karoo Boesmantekeninge, fossiele en die bekende Uilhuis te besoek, dan is die RUSTPUNT selfsorg-kothuis die beste akkommodasie in die Karoo-dorp Nieu-Bethesda. Hierdie luukse selfsorgkothuis bie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nieu-Bethesda akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za