+50

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Fano T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

‘n Blessing. Eseltjierus het al ons verwagtinge oortref. Die detail in alles was so spesiaal. Ek sal dit beslis my nuwe pitstop oornag maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Eseltjiesrus
Baie dankie vir jou terugvoering, Fano. Ons sien uit om julle weer te huisves.

Jeanne-louise W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlike plekkie stapafstand van alles. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker rus by Eseltjiesrus. Baie netjies en alles wat nodig is. Bed slaap lekker. Goed ingerig en naby aan dorpie om sommer te loop, maar ook ver genoeg. Die rustigheid is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Baie oulike huisie. Alles wat mens nodig het, was daar en baie gerieflik. Baie lekker huisie. Daar was geen selfoonsein in die dorpie toe ons daar was, so ek sal graag wil aanbeveel dat voornemende gaste hulself vergewis daarvan as hulle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Retha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ideale wegbreek plekkie in 'n pragtige dorpie! Ons het heerlik gebly en gerus in die baie netjiese, nuutgeboude kothuisie. Was baie behulpsaam en het moeite gedoen om ons warm te hou. Eseltjiesrus is die ideale wegbreek vir 'n paartjie. Rustig en eenkant met 'n pragtige uitsig, selfs in die winter. Die populierbos agter die huisie lyk soos 'n prentjie. Die dekor en meubels is keurig gekies en daar is alles wat jy nodig het. Die mooi storie agter die naam Eseltjiesrus, maak dit nog meer spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Eseltjiesrus
Was aangenaam om sulke vriendelike mense soos julle te verwelkom, dankie vir die lekker gesels. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te ontvang by Eseltjiesrus.

Melanie R
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Bethesda en Eseltjierus was 'n besondere ervaring, sal weer gaan kuier. Besonder netjies en goed ingerigte verblyf, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Petra
Eseltjiesrus
Baie dankie, ons sal julle graag weer wil ontvang by Eseltjiesrus.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

283 Martin Street, Nieu-Bethesda, Graaff Reinet, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bd9e180fac98fe89c8ee5748d15f2921a7395c4375470e682b15c51e3656c642b8c0dd1d10c63f78fa8745fb25ec97727a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 283 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.871898 24.555304

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang