Esperant Private Game Reserve
12 gaste
4 slaapkamers
10 beds
1 badkamer
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Esperant Game Farm, Bedford, 5850, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Esperant Private Game Reserve bied 'n ongelooflike bosveldondervinding vir jou en jou gesin of vriende om bietjie te ontspan, asook stilte en rustigheid vanaf die stad se gejaag.
Esperant is sowat 150 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die hartjie van die Oos-Kaap en spog met 'n oorvloed tropiese Karoo-plantegroei. Dit grens aan die Visrivier met seekoeie wat rondwandel en is 'n growwe landskap met styl hellings en baie spekbosse.
Dié lodge is 'n klassieke gesellige plaashuis, gebou in 1918, en is onlangs opgeknap. Die huis is op 'n koppie geleë, teenaan die berg met 'n asemrowende uitsig vanaf die dek met braaigeriewe en 'n plonspoel. Dit het al die nodige geriewe en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n groot eetarea en sitarea. Die lodge is toegerus vir selfsorg, maar alternatiewe reëlings kan getref word vir maaltye.
Esperant Private Game Reserve bied wildritte, skemerkelkies in die bos, geleenthede om interaksie te hê met 'n swartwitpensbok en njala en hulle te voer. Daar is ook 'n skietbaan vir skietoefening.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Esperant Game Farm, Bedford, 5850, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Esperant Game Farm, Bedford, 5850, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang