6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Boulden Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Estee House bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerhuis in Newcastle. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat vir 1 nag wil oorslaap, of as vakansieverblyf.
Dié lugversorgde huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, ’n kombuis en ’n oopplan-leefarea en -eetarea. Die eerste 2 slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale in die leefarea. Die oopplan-leefarea en -eetarea lei na ’n patio wat uitsigte oor die tuin bied en braaigeriewe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Venilla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 2 Boulden Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Estee House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Boulden Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang