Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Arbor Park (2)
Newcastle Sentraal (3)
Signal Hill (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (13)
Hotelle (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Newcastle

4.2 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Newcastle van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Newcastle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Newcastle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Newcastle akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newcastle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Newcastle Akkommodasie

37 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle

Haggards on Hilldrop is aan die buitewyke van Newcastle teen die voorheuwels die Hilldrop Rocky Range geleë. Die oorspronklike plaashuis van Heer Rider Haggard, outeur van "King Solomon's Mines”, is in 1875 gebou...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Signal Hill, Newcastle

De Witte Loft bied verblyf in 'n tradisionele Kaap-Hollandse huis in Signal Hill, Newcastle en het slaapplek vir 10 gaste. Daar is 2 selfsorg-soldereenhede en 'n eenheid op die eerste verdieping. Geriewe sluit 'n k...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle

Green Ivy B&B is net 4 km vanaf Newcastle en bied gerieflike verblyf op pad na Johannesburg en Durban. Die kamer is ideaal vir 2 gaste en beskik oor ’n dubbelbed en en suite-badkamer. Daar is ’n plafonwaaier, t...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Signal Hill, Newcastle

Cilimé Accommodation is in Signal Hill, Newcastle en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dis naby winkels en restaurante. Die kamer is op 'n residensiële erf en beskik oor 'n dubb...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle

Harburn House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n gastehuis in Newcastle. Dit is naby die Newcastle Mall en die Newcastle Mediclinic geleë. Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede, elkeen met 'n priv...

Vanaf
R949
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newcastle

Engogo Riverside Lodge bied selfsorgverblyf op 'n bekoorlike plaas aan die oewer van die Ngogo-rivier buite Newcastle. Verblyf is beskikbaar in 3 vrysstaande visserskothuise met slaapplek vir 14 gaste. Royal Coachm...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle

Blessings Guest House is in Hutten Heights, ’n spogbuurt in Newcastle, geleë. Dis net ’n kort entjie se ry vanaf 2 inkopiesentrums en die Black Rock Casino. Ons het 3 bekoorlike dubbelkamers met en suite-badka...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Newcastle

The Barn Wild Olive 612 is 'n selfsorghuis op die veilige Vulintaba-landgoed aan die voet van die Drakensberge sowat 20 km vanaf Newcastle. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Newcastle

Pheasant's Rest is 'n gastehuis in die veilige en rustige buitewyk Aviary Hill in Newcastle waar 'n hartlike welkom deur die gashere, Ben en Petra, jou altyd inwag. Pheasant's Rest is 3 km vanaf restaurante en winke...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle

Albatros21 B&B is in Newcaslte, die derde grootste stad in KwaZulu-Natal. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers waarvan 3 verblyf bied aan 2 volwassenes en 'n kind. Elke kamer het lugversorging, 'n badkamer, 'n T...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Newcastle akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za