Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Elektrisiteit
Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke bring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie en rook is verbode.
'n Verpligte skoonmaakfooi van R700 is betaalbaar per bespreking addisioneel tot die daaglikse tarief. Dit sluit die skoonmaak voor en na verblyf in.

Betaling vir die verblyf word soos volg hanteer:
-Die deposito is betaalbaar soos per kwotasie en vervaldatum op LekkeSlaap.

Die volgende betalings moet ten minste 5 dae voor die inklokdatum in die eienaar se bankrekening inbetaal word. Bankbesonderhede vir die betaling sal direk deur die eienaar per e-pos verskaf word:
- volle balans uitstaande (indien enige) van die LekkeSlaap kwotasie.
- die verpligte R700 skoonmaakfooi per bespreking.
- Neem asb. kennis dat daar nie 'n hysbak is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Estoril Villas 64, Beach Boulevard East, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIdo2H4uLhg6ZcIlnAXURCR3bcwBkmgu73F7G9xrhhZ1U7FYosh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Estoril Villas 64 Beach Boulevard East 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.161979377469 22.108854126814

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang