Etna's Flat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Huisreëls

Troeteldiere is welkom.
Let asb. op: Die woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis.
Tariewe wat vertoon word geld vir selfsorgverblyf.
Gaste moet asb. by die kantoor inklok. Aanwysings na die akkommodasie sal by die kantoor voorsien word.
Bring asb. jou eie lanterns of ligte saam in geval van beurtkrag.
Reg van toegang voorbehou deur die bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende die huurperiode deur okkupeerders en gaste.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Akkommodation en/of die huieienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingspartytjies, matrieks, en luide jolyt word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien jy jou verblyf kortknip nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 4th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf613dda2fd33eece5d5eb7cb7c0b806bd898ce2d8466aefd2f90305d00859a0683ea83587324f7b3e292beab855b76d6886a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 13 4th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.666604981377 20.227605730689
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang