+46
Selfsorg in Vredekloof

Eucalyptus Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die verblyf se area het 24-uur-sekuriteit en 2 kameras buite by die ingang.

In die geval van 'n kragonderbrekings het die huis 'n battery-omsetter wat die WiFi aan sal hou. Ekstra noodligte en kerse word voorsien.

Vir verblyf langer as 3 dae, moet gaste die elektrisiteit wat gebruik word aanvul.

Verblyf langer as 7 nagte sal 'n verandering van linne en handdoeke insluit. Neem asb. kennis dat dit nie skottelgoedwas insluit nie.

Die bad is vrystaande en slegs 1 persoon behoort die bad op enige gegewe tyd te beset. Die bad kan net die gewig van 100 kg op 'n slag neem.

Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Geen geraas word toegelaat wat die bure gedurende die dag of nag steur nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Silwerbeeck Crescent, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb46ab40bc8f3eb88215c2b46f5411f0a0f2e1ac1e14f60c70a63352f3b5044e854fd1638e3a068dbbbcf3787dc4623586bd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 18 Silwerbeeck Crescent Vredekloof, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.859814694091 18.680398898509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang