Eunathi Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Ellaline Road, Mondoer, Johannesburg, 2091, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Eunathi Cottage bied 2 gemaklike selfsorg-eenhede op 'n ruim eiendom in Mondeor, Johannesburg, wat dit ideaal maak vir 'n gesinswegbreek.
Eunathi Cottage bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.
Eunathi Cottage 2 bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 enkelkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke en 'n braai-area. Gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ellaline Road, Mondoer, Johannesburg, 2091, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ellaline Road, Mondoer, Johannesburg, 2091, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang