5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 139 Da Gama Street, B4 Villa Delfini, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Eureka Beach Unit is 'n heerlike selfsorgwoonstel wat na die strand front in Villa Delfini-kompleks in Jeffreysbaai, ideaal vir 'n klein gesin.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 5 gaste, verkieslik 2 volwassenes en 3 kinders of 4 volwassenes, en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n elektriese stoof, oond, klein gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slaapbank, 'n lessenaar en 'n stoel. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, Apple TV en gratis WiFi. Gaste moet hulle eie Netflix-intekenbesonderhede gebruik.
Die sitkamer lei na 'n stoep met sitplek buite, draagbare braaigeriewe en asemrowende see-uitsigte. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad. Gaste het toegang tot 1 veilige motorhuisparkeerplek en is naby winkels en restaurante. Die verblyf het 'n omsetter in geval van kragonderbrekings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sarlet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 139 Da Gama Street, B4 Villa Delfini, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Eureka Beach Unit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
139 Da Gama Street, B4 Villa Delfini, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang