Evergreen Karee River Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Evergreen Karee Rivierkamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Gaste word versoek om hul eie kampeertoerusting saam te bring.
Daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei, en gaste word aangeraai om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die pad voordat hulle 'n bespreking maak.
Selfoonontvangs op die plaas is beperk, alhoewel goeie konnektiwiteit binne 2.5 km van die eiendom beskikbaar is.
Kredietkaartfasiliteite is nie beskikbaar nie. Indien 'n uitstaande saldo betaalbaar is, moet gaste kontant saambring om die bedrag met aankoms te vereffen.
Honde is welkom met vooraf reëling teen 'n bykomende koste, wat direk aan die instansie betaalbaar is met aankoms. Die troeteldierfooi per troeteldier in die gastehuis is R250.00 en R100.00 met die kampverblyf. Gaste moet hul eie beddens, beddegoed en bakke vir troeteldiere voorsien. Wanneer gaste 'n bespreking maak, moet hulle die aantal, grootte en ras van troeteldiere bevestig.
Oorweging moet gegee word aan die 2 inwonende honde op die eiendom. Katte word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word toegelaat voor 10:00 of na 22:00 nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang