Beskrywing
Elk van die ses suites, Savannah, Hathaway, Sarafina, Singita, Capri en Blackrock, bied 'n koninggrootte-slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, ontwerp vir luukse rustigheid en velduitsigte. Geniet 'n moderne oopplan-uitleg met 'n goed toegeruste kombuisie (yskas-vrieskas, ketel, lugbraaier, tee-/koffiestasie) en 'n eetkamertafel vir 4. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel, wat lei na 'n privaat dek met 'n Kol-Kol-houtvuurbad, hangmat en buitebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, sluit ontbyt en 'n wildrit in. Eksklusiewe toegang tot The Gemsbok Table en Buffalo Bar.
Huisreëls
'n Bykomende bewaringsfooi is van toepassing (vir volwassenes en kinders ouer as 10 jaar), betaalbaar met aankoms met 'n debiet- of kredietkaart.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R317, Brakkefontein Farm, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang