- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa skuil in die Waterbergdistrik in Limpopo. Dié area het 'n bekoorlike landskap van berge, klowe, rotskuns, helder strome en vlaktes volop plante, voëllewe en wild, uitsluitend die Groot Vyf.
Verblyf is beskikbaar in 12 selfsorg-eenhede of die kampeerterrein. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne of 'n groep vriende op soek na 'n rustige bosveldwegbreek. Die meeste eenhede het privaat plonspoele beskikbaar wat verhit kan word teen 'n ekstra koste. Daar is ook braai-areas en toegang tot goed toegeruste kombuisies. Die kampeerterrein het gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte, 'n plonspoel en 'n braai-area.
Gaste kan 'n wilidrit in die oggend geniet, 'n luukse spa-behandeling, heerlike maaltye by die restaurant op die perseel of 'n verfrissende drankie by die kroeg op die plaas.
Gewilde doendinge in die area sluit visvang, voëlkyk, voetslaan, bergfietsry, perdry en begeleide van die argeologiese en paleontologiese terreine in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Deidre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang