+66
Fynbos Mountain Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • 4 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Fynbos Mountain Cottage beskik oor 2 slaapkamers en 'n solder en daar is slaapplek vir 12 gaste. Die 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en in die solder is daar 8 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers, 1 met 'n bad, toilet en 'n wasbak en die ander met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solder het lugversorging en daar is waaiers in die slaapkamers. Linne en handdoeke word voorsien en daar is elektriese komberse op die dubbelbeddens. Daar is ook muurverwarmers en 'n losstaande verwarmer in die kothuis. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel/binnebraai. Die ruim buitebraai-area is langs die stoep wat 'n prieël en 'n uitsig oor die tuin bied. Die warmbad wat met 'n houtvuur warm gemaak word is langs die braaiput geleë. Die kothuis is 30 m van die swembad af.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

5

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Vuurput
Tuin
Warmbad
Jaccuzi
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 6
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar. Vuuraanstekers word voorsien.
Op die mikrogolf is 'n blikkie vir die fooie wat gehef word vir troeteldiere en hout wat bestel is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klipspringer Mountain Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Klipspringer Mountain Cottage beskik oor 3 slaapkamers en 'n enkelbed vir 'n kind. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitestort en Victoriaanse bad met warm en koue water vir avontuurlustige gaste. Die slaapkamers het staanwaaiers. Linne en handdoeke word voorsien en daar is elektriese komberse. Daar is ook paneelverwarmers en 'n losstande verwarmer in die kothuis. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n vensterbed vir 'n kind, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel/binnebraai. Die ruim buitebraai-area is onder hoë bome en lekker privaat van die ander huisie met 'n swaai en kabbelende stroompie wat in die wintermaande hier verbyvloei. Die kothuis is 40 m van die swembad af.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Warmbad
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Buitelug
Braai
Vuurput
Tuin
Warmbad
Buite-eetarea
Buitemeubels
Buitestort
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek
Kinderspeelarea
Gratis
Bababedjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar. Vuuraanstekers word voorsien.
Op die mikrogolf is 'n blikkie vir die fooie wat gehef word vir troeteldiere en hout wat bestel is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Whispering Woods Cabin
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie knus oopplan-kajuit bied slaapplek vir 2 gaste en bied 'n rustige omgewing met uitsig oor die peerboorde. Die eenheid bestaan uit 'n slaaparea, 'n sitarea met 'n kaggel, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Gaste kan die buitepatio met uitsigte oor die boord geniet, ideaal om met sonsopkoms te ontspan. Bykomende buitegeriewe sluit in 'n houtvuur-warmbad, 'n braai-area en 'n skaduryke ontspanningsarea onder die bome.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
Kaggel
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Vuurmaakhout
Gratis
Warmbad
Houtvuur
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Vuurput
Tuin
Warmbad
Houtvuur
Buite-eetarea
Buitemeubels
Buitestort
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Gas
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
Netflix, ShowMax
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Hout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar. Vuuraanstekers word voorsien.
Op die mikrogolf is 'n blikkie vir die fooie wat gehef word vir troeteldiere en hout wat bestel is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain Spring Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Mountain Spring Cottage beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir ekstra gaste. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buite-rotsbad met warm en koue water, tussen die rotse met 'n asemrowende uitsig oor die Ceres vallei en in die aand oor die liggies in die verte, vir avontuurlustige gaste. Daar is lugversorging in die leefarea en waaiers in die slaapkamers. Linne en handdoeke word voorsien en daar is elektriese komberse op die beddens vir die koue en nat winters met 'n losstaande verwarmer vir ekstra hitte. Daar is ook paneelverwarmers in die kothuis. Gratis WiFi is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel/binnebraai vir koue wintersdae. Daar is ook 'n groot ingeboude braai op die stoep. Die kothuis is 150 m van die swembad af.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Warmbad
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Buitelug
Braai
Tuin
Warmbad
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Op versoek
Kinderspeelarea
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar. Vuuraanstekers word voorsien.
Op die mikrogolf is 'n blikkie vir die fooie wat gehef word vir troeteldiere en hout wat bestel is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

R303, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ff8dc2d8925157116417fa6869de172aa2049580f321e035aa501640e6460195b704b719416388c25472766009c536c85e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 R303 Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.32196276198 19.281441698407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang