Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairfield Cottages

Mountain Spring Cottage
Vanaf
Vanaf R1 276
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Mountain Spring Cottage beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir ekstra gaste. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buite-rotsbad met warm water en 'n asemrowende uitsig vir avontuurlustige gaste. Daar is lugversorging in die leefarea en waaiers in die slaapkamers. Linne en handdoeke word voorsien en daar is elektriese komberse op die beddens. Daar is ook paneelverwarmers in die kothuis. Gratis WiFi is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel vir koue wintersdae. Daar is ook 'n groot ingeboude braai op die stoep. Die kothuis is 150 m van die swembad af.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar. Vuuraanstekers word voorsien.
Op die mikrogolf is 'n blikkie vir die fooie wat gehef word vir troeteldiere en hout wat bestel is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fynbos Mountain Cottage
Vanaf
Vanaf R1 276
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Fynbos Mountain Cottage beskik oor 2 slaapkamers en 'n solder en daar is slaapplek vir 12 gaste. Die 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die solder het 8 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers, 1 met 'n bad, toilet en 'n wasbak en die ander met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solder het lugversorging en daar is waaiers in die slaapkamers. Linne en handdoeke word voorsien en daar is elektriese komberse op die dubbelbeddens. Daar is ook muurverwarmers in die kothuis. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel, Die ruim buitebraai-area is langs die stoep wat 'n prieël en 'n uitsig oor die tuin bied. Die warmbad is langs die braaiput versteek. Die kothuis is 30 m van die swembad af.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 3
Plek vir 8 mense
7 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar. Vuuraanstekers word voorsien.
Op die mikrogolf is 'n blikkie vir die fooie wat gehef word vir troeteldiere en hout wat bestel is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klipspringer Mountain Cottage
Vanaf
Vanaf R1 276
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Klipspringer Mountain Cottage beskik oor 3 slaapkamers en 'n enkelbed vir 'n kind. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n buitestort en Victoriaanse bad met warm water vir avontuurlustige gaste. Die slaapkamers het staanwaaiers. Linne en handdoeke word voorsien en daar is elektriese komberse. Daar is ook paneelverwarmers in die kothuis. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel, Die ruim buitebraai-area is onder hoë bome met 'n swaai en kabbelende stroompie wat in die wintermaand hier verbyvloei. Die kothuis is 50 m van die swembad af.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar. Vuuraanstekers word voorsien.
Op die mikrogolf is 'n blikkie vir die fooie wat gehef word vir troeteldiere en hout wat bestel is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 276
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ff8dc2d8925157116417fa6869de172aa2049580f321e035aa501640e6460195b704b719416388c25472766009c536c85e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 276 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 R303 Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.32196276198 19.281441698407
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem