Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Astrid K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gerieflik, gemaklik, luuks. Ons het regtig heerlik gebly en al wat kortgekom het, was tyd vir ons om die huis te kan geniet tussen al ons buite aktiwiteite deur. Sal graag weer daar gaan bly as ons weer in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel D
Kort verblyf
3.6
Des 2025

Dit was ok, daar kort aandag in die huis. Familiehuis is nie op standaard nie, beddegoed is nie skoon nie, geen aanwysings van waar buiteligte was nie, moes vra vir WiFi-wagwoord, ketel was vuil, swembad was vuil, yskas se diepvriesgedeelte lek. Bedlampie in een van die kamers werk nie. Dit was 'n lekker huis gewees, maar 'n bietjie advies: gee meer aandag aan higiene, sit waterbottels in die yskas, sit beskuit vir jou gaste, en 'n melk in die yskas.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leonie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek

8 Haak en Steek Avenue, Weltevreden Park, Johannesburg, 1709, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82435893c861589ce0e6be0a7986049b9046beae0a77afb38b8b375ee241bf24d2cf1a971988c99487a20fa71ff8969412fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 8 Haak en Steek Avenue Weltevreden Park 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.1343826 27.9270345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang