8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Margaret Avenue, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Family Holiday Home is 'n gerieflike, ten volle toegeruste selfsorghuis in die rustige woonbuurt Scottburgh. Scottburgh Mall is ongeveer 5 minute se stap hiervandaan en het 'n Woolworths, Pick 'n Pay en Food Lovers Market, 'n Spur-restaurant en verskeie kitskoswinkels.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, 'n kombuis, 'n waskamer en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het plafonwaaiers. Die badkamer op die boonste verdieping het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, en die badkamer op die onderste verdieping het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond toegerus. Die waskamer het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele, en die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV. Weber-braaigeriewe is in die motorhuis beskikbaar.
Daar woon 'n skoonmaker op die perseel en 'n skoonmaakdiens kan direk met haar gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 Margaret Avenue, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Family Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Margaret Avenue, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang