10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - R34/S17, Klimaks Farm, Memel, 2970, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Farm stay at Harry's Place is 'n pragtige sandsteen-selfsorghuis op 'n plaas net buite Memel in die Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Een van die badkamers is in die huis en het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer is buite en het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n kaggel toegerus. Daar is ook 'n eetarea met genoeg sitplek vir almal. Die leefarea het gemaklike rusbanke en nog 'n eetarea.
Buite is daar 'n tuin met 'n vuurput en 'n pragtige uitsig oor die natuur. Daar is sebras, blesbokke, swartwildebeeste en rooihartbeeste in die veld. Aktiwiteite sluit voetslaan, bergfietsry en veldmotorfietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R34/S17, Klimaks Farm, Memel, 2970, Vrystaat
- Gaste dink Farm Stay at Harry's Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R34/S17, Klimaks Farm, Memel, 2970, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang