Beskrywing
Hierdie eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 2 volwassenes met 'n kind en het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus. 'n Braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die eenhede nie 'n see-uitsig het nie, maar dat dit 100m vanaf die strand, oorkant die pad, geleë is.
Troeteldiere is slegs op navraag welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die badkamer word tussen die slaapkamers gedeel. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof toegerus. Daar is 'n braai-area buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die eenhede nie 'n see-uitsig het nie, maar dat dit 100m vanaf die strand, oorkant die pad, geleë is.
Troeteldiere is slegs op navraag welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Farmer Burger Manor House het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders of 6 volwassenes en 2 kinders. Hierdie eenheid het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het slegs 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed vir 3 kinders of 2 volwassenes en 1 kind. Die eenhede deel 'n badkamer met stort- en badgeriewe. Die kombuis is met 'n ketel, gasstoof en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n gastebadkamer. Gaste het toegang tot 'n eet- en 'n sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die eenhede nie 'n see-uitsig het nie, maar dat dit 100m vanaf die strand, oorkant die pad, geleë is.
Troeteldiere is slegs op navraag welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R365, Steenbokfontein Farm, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang