6 gaste
3 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Feathers and Rest is 'n pragtige villa op die oewer van die Vaalrivier. Dit is net 9 km buite Parys en bied slaapplek aan 'n gesin of groep vriende van 6.
Die villa beskik oor 3 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort, toilet en wasbak en die ander met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien. Gaste kan braai en ontspan op die lieflike stoep waar die sitplek 'n mooi uitsig oor die Vaalrivier bied.
Die rivier het volop vis vir kranige vissermanne en gaste kan selfs hul eie bote saambring om makliker toegang tot die rivier te kry. Alhoewel Feathers and Rest in 'n rustige omgewing is, is dit steeds naby die besige dorp Parys wat bekend is vir historiese besienswaardighede, kuns en avontuurlike aktiwiteite. Of jy nou op soek is na rus en ontspanning of 'n vakansie propvol avontuur, Feathers and Rest in Parys is die ideale keuse vir gaste wat wil wegbreek in die Vrystaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cecilia Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Feathers and Rest het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Almur Smit Poultry Farm, The Grange, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang