Felicitas Kampering
20 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Felicitas Farm, Reddersburg, 9904, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Felicitas Kampering is op 'n plaas 8 km buite Reddersburg geleë en bied die perfekte oornagplek vir kampeerliefhebbers wat op soek is na 'n rustieke dog rustige wegbreek.
Gaste is welkom om hul eie tente of karavane saam te bring. Neem asseblief kennis dat geen ablusiegeriewe beskikbaar is nie. 'n JoJo-tenk met boorgatwater en 'n kraan word voorsien.
Elke kampplek kan 4 gaste akkommodeer met óf 2 tente, 1 karavaan en 'n tent, óf 1 voertuig met 'n daktent en 'n bykomende tent op die grond.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad en Lapa, wat 2 km vanaf die kampplek op die plaas geleë is, wat gaste welkom is om te gebruik. Besoekers is welkom om op die plaas rond te stap en deur die landerye en met die grondpad te fiets.
Kamer-opset
Ligging
- Felicitas Farm, Reddersburg, 9904, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Felicitas Farm, Reddersburg, 9904, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang