Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die huis bied slaapplek vir 'n maksimum van 4 persone.
Ongelukkig kan ons nie ekstra slaapplekke verskaf of bykomende gaste akkommodeer nie.
'n Breekskadedeposito is direk aan die eienaar betaalbaar. Hierdie deposito dek enige breekskade of skade wat tydens u verblyf mag voorkom. Die gasheer sal u altyd op hoogte hou van enige aftrekkings. Die deposito is binne 5 dae terugbetaalbaar indien geen skade plaasvind nie.
Behandel asseblief die huis as u eie, met sorg en respek.
Moenie meubels of dekor sonder toestemming skuif nie.
Geen rook word binne die huis toegelaat nie. Gaste wat wil rook, mag slegs die buite-areas gebruik.
Brandhout en ys word nie voorsien nie, maar kan in Velddrift of by die plaaslike winkel gekoop word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Lapgoed Str, Kersbosstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang