Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
- Geen harde musiek of ander geraas word toegelaat nie.
- Moet asb. nie ander gaste en vakansieganger steur nie.
- Geen vure mag sonder toesig gelaat word nie en moet geblus word wanneer gaste die perseel verlaat.
- Kinders mag die swembad slegs onder volwasse toesig gebruik.
- Alle rommel (swartsakke) moet in die toegewese area by die verblyf se ingang geplaas word.
- Geen "wet wipes", weggooidoeke of ander persoonlike higiëne-items mag in die toilet afgespoel word nie.
- Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
- Gaste moet seker maak dar al die deur- en vensterslotte gesluit is en die alarmstelsel aanskakel wanneer hulle die perseel verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1455 Finch street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang