+41
Selfsorg in Willowmore

Finchley Farm Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Melani D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Dit was heerlik. Die kamer was pragtig, die uitsig uit die boonste rakke. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
Finchley Farm Cottages
Baie dankie vir die ondersteuning. Dit is altyd baie spesiaal om ons plaas met ander plaasmense te deel.

Pieter R
1 nag
5.0
Jan 2026

Lekker "rustic" kuier by Finchley Farm Cottages. Ons het heel rustig gebly by Finchley Farm Cottages net buite Willowmore. Dis 'n absolute oase in die dorre Karoo en die plaasopstal en tuin is pragtig! Ons het 'n heerlike plaasontbyt op die stoep geniet en gekyk na die berge in die verte op die oggend van ons vertrek. Gaan maak ook 'n draai by die oulike Kapoet in die dorp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die moeite werd om hier oor te slaap. Die stilte. Verkwikking vir die siel. Heerlik geslaap. Heerlike ontbyt. Absoluut die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
Finchley Farm Cottages
Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet. Dankie vir die ondersteuning.

Wenny B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Gerieflike verblyf, goed versorg, rustige omgewing. Ons verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2026

Ons kuier graag weer by Finchley Farm Cottage. Die diens was ongelooflik goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Stil en rustig. 100% tevrede. Rustig en baie mooi omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Melt V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Ek is nie vitterig nie, maar hierdie was nie vir my nie! Michael is 'n gawe en behulpsame gasheer. Die blyplek is uiters beknop, baie swak beligting en heeltemal te hoog geprys. Daar is nie bo-lakens nie, net duvets.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andel O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Family friendly farm stayover. Wonderful family friendly stayover for our trip down to the beach. Lovely play area, pool towels provided. Neat and tidy rooms, spacious. Accommodating staff made a lovely breakfast the next morning before we left. 100% would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

My nuwe gunsteling! Baie dankie vir onvergeetlike kuiertjie! Heerlik! Ruim, privaat en wonderlike Karoo gasvryheid! Pragtige tuin en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanne
Finchley Farm Cottages
Dit is wat ons altyd hoop ons gaste sal ervaar. Dankie vir die ondersteuning.

Riaan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustigheid van self. Baie lekker gebly, rustig met 'n baie mooi omgewing en tuin rondom jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Finchley Farm, Willowmore, 6445, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwMDE1Njk2LWY4MjctNDFiNy05MDg4LTVhOWM2MzNhZDVkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 Finchley Farm Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.289050453999 23.458315730095
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang