Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finn's Place

Selfsorg
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Feb 2024 tot 20 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-laan 103, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 700 R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Finn's Place is 'n bekoorlike houthuis in die pragtige Brenton-on-Sea in Knysna en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Hierdie huis is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n stapelbed met slaapplek vir 'n nog 2 gaste.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, lugbraaier, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is gemaklike rusbanke en 'n TV in die leefarea.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kothuis is op die eienaars se perseel, maar het 'n privaat ingang.

Slaapplek

’n Bespreking by Finn's Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Finn's Place
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Watsonia-laan 103, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Finn's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
R2 700 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 700
R2 700 R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-laan 103, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0d59c1a57770657141835baaa7eee739da6f768939fe60622f3755b551ae3848e3c1f8a24f8ed8e5dd83e6c6a56e279c2d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 103 Watsonia Avenue Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.071180453354 23.02470288787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem