Fiume Lodge and Game Farm
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - B8, Grootfontein, Otjozondjupa Sien kaart
Beskrywing
Fiume Lodge and Game Farm is op 'n privaat wildplaas, wat 1400 ha groot is, net 35 km noord van Grootfontein en 3 km vanaf die B8 geleë. Dié wildplaas is meer as 10 verskillende wildspesies en verskeie kleiner soogdiere se tuiste.
Daar is 9 stylvolle chalets met uitsigte oor die tuin en groot grasperk. Elke chalet het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. 2 chalets is effens groter en kan op versoek as 'n gesinseenheid gebruik word.
Daar is ook 'n pragtige grasdakrestaurant, kroeg en sitkamer met uitsigte oor die watergat. Ontbyt word hier bedien en middag- en aandete is op versoek beskikbaar. Die kroeg het ook 'n platskerm-TV waar jy sport kan kyk. Verder is daar ook 'n pooltafel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- B8, Grootfontein, Otjozondjupa
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
B8, Grootfontein, Otjozondjupa
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang