4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Gillespie Street, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Five OH Four @10 South is 'n selfsorgwoonstel in South Beach, Durban, wat ontwerp is om 2 volwassenes en 2 kinders te akkommodeer.
Die elegante slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. In die oopplan-sitarea is daar 'n gemaklike slaapbank en 'n TV.
Die balkon het sitplek en 'n skilderagtige uitsig oor die stad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ntandoyenkosi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Gillespie Street, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Five OH Four @10 South het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Gillespie Street, South Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang