3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 69 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Flamboyant 7 is in die Flamboyant-vakansiewoonstelkompleks in St Lucia geleë. Die eenheid is in die middel van dié bekoorlike dorpie met 'n verskeidenheid uitstekende restaurante, winkels, en geriewe binne stapafstand.
Die eenheid het 'n oopplan-slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en slaapbank (ideaal vir kinders). Die kamer het 'n platskerm-TV met Open View. Die badkamer het 'n stort, toilet, en wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware, en kisvrieskas. Die eenheid het ook lugversorging, 'n ingeboude braai, 'n buite-eetstel, en 'n enkelmotorhuis.
Daar is 'n omsetter wat die TV, ligte en waaiers tydens beurkrag sal aanhou.
Gaste kan van die gemeenskaplike geriewe gebruik maak, wat swembaddens en 'n braai-area insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 370
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 69 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Flamboyant 7 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang