St Lucia Estuary Akkommodasie by Flamboyant 7 | LekkeSlaap
+9
+9

Flamboyant 7

  • Vanaf R660 per nag (vir 3 persone)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 69, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Flamboyant 7 is in die Flamboyant-vakansiewoonstelkompleks in St Lucia geleë. Die eenheid is in die middel van dié bekoorlike dorpie met 'n verskeidenheid uitstekende restaurante, winkels, en geriewe binne stapafstand.

Die eenheid het 'n oopplan-slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en slaapbank (ideaal vir kinders). Die kamer het 'n platskerm-TV met volle DStv. Die badkamer het 'n stort, toilet, en wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware, en kisvrieskas. Die eenheid het ook lugversorging, 'n ingeboude braai, 'n buite-eetstel, en 'n enkelmotorhuis.

Gaste kan van die gemeenskaplike geriewe gebruik maak, wat swembaddens en 'n braai-area insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Flamboyant 7 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 65 resensies vir Flamboyant 7
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • McKenzie-straat 69, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Flamboyant 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 69, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmaYrvkCzqWEdp4luSATSjkujFW3Hf2bUOI8wZlVb0wYq9LE4Kg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 3 persone) 65 5 1 5 69 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.3741266 32.4122158
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za