Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Flamingo Park

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Caryn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Flamingo Park
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hannalene S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Baie lekker gekuier. Die woonstel is sentraal geleë en ons kon stap na al die plekke waar ons wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Park se terugvoer

Thank you Hannalene

Flamingo Park
Ronel V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Lekker sentraal geleë plekkie in Langebaan, stap afstand van die strand!

Die woonstel is sentraal geleë, stap afstand van die strand, restaurante en die winkels. Dit was skoon en netjies en het alles gehad wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Park se terugvoer

Thank you Ronel

Flamingo Park
Ashley S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The apartment has everything you need for a weekend or longer stay.

We had a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Park se terugvoer

Thank you Ashley.

Flamingo Park
Shereen M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Home away from home".

Ons het baie lekker by Flamingo Park gebly. Dit is rustig, netjies en skoon binne die woonstel en die buite area. Die kombuis het alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Park se terugvoer

Thank you Shereen.

Flamingo Park
Cindy-lee J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-lee J
Gesin met klein kinders

Ons het verskriklik lekker gekuier. Die kinders het hul gate uit geniet by die swembad.

Die eienaar was so vriendelik. Wat ook al ons nodig gehad het, kon ons net op haar knoppie druk. Die woonstel is netjies, skoon en baie gerieflik. Jy is loopafstand van alles: strand, winkels, restaurante, alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keenan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan P
Gesin met klein kinders

I can't fault anything, great location.

The host was very friendly and welcoming. The place is centrally located with the beach, shops and restaurants within walking distance. The place is very clean with everything you need and comfy beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felencia L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felencia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and cozy.

We had the best stay at Flamingo Park. The place was very neat and safe. Our host was very friendly, and the residents too. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Saam met vriende

Fantastic!

Great location! Very friendly owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Flamingo Park se terugvoer

Thank you so much, Susan. It was a great pleasure to host you.

Flamingo Park
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 38, Langebaan, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46a21938da793ee7c6368fcb5e10e053b04efc2fad9be56e7e83baefc35f93dccb68b8fbc85c24b81b3563c2ad4ab06706ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 38 Main Street Langebaan 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.092056288499 18.032624721565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem