- 106 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Main Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Flat Cat bied gerieflike verblyf sowat 5 km vanaf Sodwanabaai en sowat 4 ure se ry van Durban en 7 ure van Johannesburg af.
Verblyf word in selfsorg-chalets, 'n karavaanpark en 'n kampeerterrein gebied wat ideaal is vir vakansiegangers wat op soek is na verblyf in die rustigheid en subtropiese skoonheid in die noorde van KwaZulu-Natal.
Flat Cat is gemáák vir natuurliefhebbers en adrenalienvrate. Doendinge in die omgewing sluit diepseehengel, seeskilpadtoere, swem saam met dolfyne, snorkel, skubaduik, mikrovliegtuigvlugte en voëlkyk in.
Sodwanabaai is deel van die iSimangaliso Wêrelderfenisgebied met al sy doendinge, skubaduikplekke, pragtige see-tonele en wild. Gaste wat 'n rukkie hier vertoef maak gewoonlik ook 'n draai by die volgende besienswaardighede: die Sibaya-meer, Ngoboseleni-meer, Nine Mile Beach, Black Rock, Mabibi, Kosibaai en die Hluhluwe-Umfolozi Wildreservaat.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Main Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Flat Cat het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 106 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang