Fleurpark 71
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
'n Breekskadedeposito word gehef en moet betaal word wanneer die sleutels afgehaal word. Alle skottelgoed moet gewas word voor gaste vertrek.
'n Vertrekskoonmaakfooi van R450 word ook gehef en moet betaal word wanneer die sleutels afgehaal word.
'n Laat-inklokfooi van R150 per uur word gehef wanneer gaste na 19:00 arriveer.
Rook is verbode binnenshuis.
Indien enige besoekers sonder toestemming oorslaap, sal 'n boete van R500 gehef word en gaste sal dadelik die huis moet verlaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Faure Marine Drive, Fleurpark 71, Gordons Bay, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang