Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 1 klein slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en DStv. Gaste moet asb. let dat die eenheid op die eerste verdieping is en dat daar dus trappe na die kamer lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Gedurende die winter is die swembad gesluit. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste moet vir die elektrisiteit vir hul eie gebruik betaal. Geen harde musiek na 23:00 nie. Geen matrieks of studentegroepe sonder ouerlike toesig nie. Neem asseblief kennis dat die persoon wat die navraag doen, die eiendom moet bewoon. Geen onderverhuring word toegelaat nie en alle besetting is onderhewig aan die kompleks se reëls en regulasies. Let daarop dat die eenhede saam in Desember verhuur word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n leefarea, eetarea, kroeg en 'n TV met die vol DStv-pakket in die hoofslaapkamer en leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en wasmasjien toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Gedurende die winter is die swembad gesluit. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Gaste moet vir die elektrisiteit vir hul eie gebruik betaal. Geen harde musiek na 23:00 nie. Geen matrieks of studentegroepe sonder ouerlike toesig nie. Neem asseblief kennis dat die persoon wat die navraag doen, die eiendom moet bewoon. Geen onderverhuring word toegelaat nie en alle besetting is onderhewig aan die kompleks se reëls en regulasies. Let daarop dat die eenhede saam in Desember verhuur word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
174 Boekenhout Street, Fonteine Park 18, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang