+19
Selfsorg in Breedekloof

Fonteintjiesberg Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ryan T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Perfect and relaxing. Lovely, clean and modern accommodation with the most amazing view! Great spot to relax and explore what the valley has to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Baris T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Peaceful, gorgeous getaway. It is an exquisite place to just relax and enjoy your day in the pool and your night in the hot tub with beautiful views and stunning sunsets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja N
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Pragtige plekkie met asemrowende uitsig. Pragtige rustige verblyf. Alles wat jy nodig het. Asemrowende uitsig. Baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn S
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Was rustig. Baie lekker gebly, het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflike verblyf. Binnebraai is 'n wenner. Pragtige omgewing. Heerlike winter-wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Kos vir die siel. Asemrowende natuurskoon en uitsig. Die rustigheid is medisyne vir die siel. Pynlik skoon en netjies, en die gasvrou is net in 'n ander klas. Ons sal beslis weer daar boek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Siels medisyne. Long overdue rusbreek en was heerlik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farryl C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

A family destination of comfort and safety. The only thing I'd add to the house is a deep freezer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Sal definitief weer bespreek vir wegbreek naweek. Was 'n wonderlike naweek! Huis was baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Rustig, stil en baie mooi uitsigte. Huis was skoon en netjies en het alles wat jy nodig het vir 'n rustige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Waaihoek, Breederivier, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f192e3f983149947d0d920fc90a6d131fbd4d545ef91976d8125ed9133ef61ae75a8d28a9d9ee2df6038d79187c2f41dc7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 8 mense 20 5 1 5 Waaihoek Breederivier 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.574093393855 19.309843372146
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang