Forest Edge
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 235 Main Road, Albion Mill, Newlands, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest Edge is 'n verwelkomende selfsorgwoonstel in die bekende Albion Mill-kompleks in Newlands. Dit bied 'n gemaklike en huislike atmosfeer en 'n ontspannende basis in 'n rustige, lowerryke omgewing. Dit is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, vakansiegangers of korporatiewe besoekers wat gerief en gemak soek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n ingeboude kas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, en vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan 'n oulike balkon, veilige parkeerplek met 'n hek en 'n gerieflike ligging naby winkels, restaurante, lowerryke wandelroetes en hoofvervoerverbindings geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 235 Main Road, Albion Mill, Newlands, 7700, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 235 Main Road, Albion Mill, Newlands, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang