Beskrywing
Dié kamers het slaapplek vir 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamers het elkeen 'n losstaande bad en 'n aparte stort. Ander kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, verwarmer, elektriese komberse, strykyster, strykplank, plafonwaaier en 'n lessenaar in. Elke kamer het sy eie ingang met 'n stoep en buitelugmeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R275 as hulle met hul ouers deel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskas, strykyster, strykplank, plafonwaaier, japonne, haardroër en 'n verwarmer in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R275 as hulle met hul ouers deel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort. Ander kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas, strykyster, strykplank, plafonwaaier, japonne, haardroër, elektriese komberse en 'n verwarmer in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal R275 as hulle met hul ouers deel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
84 River Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang