LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forest Hall Guest House | LekkeSlaap
+54

Forest Hall Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Forest Hall Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Niel T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster.

5 uit 5 sterre vir alles. Pragtige, ruim kamer, goeie ligging, vriendelike mense en lekker ontbyt.

Forest Hall Guest House's terugvoer

Hi Niel,

Baie dankie dat jy vir ons 'n resensie gedoen het.
Ek is so bly dat jy die tyd hier genuit.

Warmste groete,
Almal by Forest Hall

Forest Hall Guest House
Colette D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette D
Gesin met tieners

Pragtige gastehuis, baie sentraal geleë en heerlike ontbyt.

Forrest Hall doen moeite om jou tuis te laat voel. Die ontbyt is werklik goed, die beddegoed is van hoë gehalte en die veiligheid na wense. Die gastehuis se groot gronde maak dit ook 'n ideale plek om te bly as kinders saam met jou reis.

Forest Hall Guest House's terugvoer

Baie dankie vir ons resensie. Ons is dankbaar en bly dat julle Forest Hall geniet het.

Groete
James en span

Forest Hall Guest House
Stefan F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan F
Gesin met tieners

Uitstekend.

Ongelooflike vriendelike ontvangs en sorg. Alles was perfek en sal definitief weer teruggaan. Ontbyt is van die beste wat ek nog gekry het by 'n gastehuis.

Forest Hall Guest House's terugvoer

Goeie middag Stefan
Ons is so bly dat jy jou tyd by ons geniet het
Tot volgende tyd
Groete James en Zoe

Forest Hall Guest House
Francois L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Ons was baie verras met die gasvryheid. Kamer netjies en groot. Perseel groot met baie karakter.

Forest Hall Guest House's terugvoer

Baie dankie vir ons resensie
Ons is dankbaar en bly dat julle Forest Hall geniet het
groete James en span

Forest Hall Guest House
Sanli B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanli B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het soos konings gevoel gedurende ons verblyf.

Hierdie gastehuis is werklik spesiaal. Die kamer is heerlik ruim met 'n sitarea eenkant, klein kombuisie en ultra moderne badkamer. Die binneversiering is werklik klassiek en in goeie smaak. Aan klein elemente is aandag geskenk soos kamerjassse en sambreel. Dit was werklik spesiaal en die diens baie goed.

Forest Hall Guest House's terugvoer

Baie dankie Sanli.
Ons is so bly dat julle ons plek so geniet het.

Forest Hall Guest House
Ilana T - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana T
Enkelreisiger

Het heerlik gebly in 'n stil omgewing. Net wat ek begeer het om bietjie weg te kom van die lewe se gewoel.

Die ligging van Forest Hall is ideaal, aangesien dit nie te ver van die besighede af is nie, maar jy tog voel dat jy verder buite die stad is. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is wonderlik ingerig en goed toegerus.

Elsje V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje V
Gesin met klein kinders

Goeie verblyf en uitstekende diens!

Ons het heerlik vir 5 nagte by Forest Hall gebly. Zoe het ongelooflik baie moeite gedoen vir ons en heerlike ontbyt ingepak vir die oggende waar ons vroeg moes ry. Die kamer en badkamer is meer as voldoende (al het ons 3 mense ingepas). Dit het ook baie gehelp dat daar 'n mikrogolfoond en eetgery in ons kamer was!

Birgit S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Birgit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place

Excellent stay, thank you.

Melanie E - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 star stay

Lovely welcoming guest house, ticked all the boxes!

Gert D - Jan 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert D
Gesin met klein kinders

.

.

Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 84, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjSw3C88i0EoUHmQyn6YDsqf9zHS4k0PwNBVJIAH5awkMu2oPys?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 84 River Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.974394901076 25.578687787056
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!