+42

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sanrie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Huisie weg van die huis. Pragtige, gerieflike huisie met alles wat nodig is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die beste! Sal beslis weer by Fraai Meraai oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Ons het baie lekker hier gebly en sal weer hier oornag. Heerlike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie. Kom kuier gerus weer. Groete Marietjie

Lena V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Gerieflik, oulik, waarde vir geld. Fraai Maraai is 'n baie oulike plek. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayla R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Nie vir 'n oomblik spyt nie. Wat 'n fantastiese ervaring! Van die oomblik wat ons aangekom het, het ons tuis gevoel. Die plek is modern, skoon en so mooi versorg. Dankie vir die vriendelike ontvangs en aandag aan detail. Ons het elke oomblik geniet. Ek sal dit beslis aanbeveel aan vriende en familie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie, liefste Kayla. Julle was oulike gaste. Kom gerus weer. Groete, Marietjie

Nicolien L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Baie tevrede met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Awesome plek. Dit is 'n awesome plek en hulle gasvryheid is die beste. Baie lekker en ons gaan gou weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie. Kom kuier weer. Groete, Marietjie

Ina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflike plek waar jy tuis voel. Professionele en vriendelike diens. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie. Het so lekker met jou gesels. Baie aangenaam. Groete

John Alfred G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Die verblyf en die kamer was onverbeterlik. Die gasvryheid van Dawid en Marietjie het ons dadelik laat tuisvoel. Baie dankie, ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakkie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Warm, tuis en hartlik. Die gasvryheid waarmee ons ontmoet is, het die atmosfeer geskep vir 'n heerlike verblyf. Die ekstra moeite en behulpsaamheid word nie by alle gastehuise geken nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Fraai Maraai
Baie dankie, ons waardeer. Dit is gaste soos julle wat dit vir ons lekker maak. Groete aan almal Marietjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

34 Haarhoff street, Groblersdal, 0470, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb11e97acf36a020d5fe5b3d75cb333caea5abbacbd5c6efd3f9cda0372a3a33e532843302cb135d31cbdd03d3e0cfc36ecde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 34 Haarhoff street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.174147819463 29.391299507064
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang