Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (81)
B&Bs (7)
Wildsplase (11)
Hotelle (3)
Gastehuise (38)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Loskopvallei

4.6 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Loskopvallei van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Loskopvallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Loskopvallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loskopvallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loskop Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loskopvallei Akkommodasie

83 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR860
R774
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aerorand, Loskopvallei

Kairos Home bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Middelburg. Ons het 7 aparte selfsorg-eenhede. Drie eenhede bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die vierde eenheid h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 020
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kranspoort, Loskopvallei

Chipiwa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Kranspoort Vakansie Dorp, 'n wildbewarea waar wild vrylik rondloop. Die huis is op die hoogste punt in Kranspoort geleë en bied skouspelagtige uitsigte van die balkonne af. Ga...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aerorand, Loskopvallei

The Orion is 'n unieke gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Hier sal jy gerief, sekuriteit en luukshede aantref, alles in een. Jou gasheer en -vrou, Lourens en Jackoline, sal tot jou diens wees o...

10% af Winteraanbod!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Loskopvallei

Nature's Voice is op 'n werkende plaas buite Middelburg, net voor Loskopdam. Nature's Voice bied verblyf in 2 selfsorg-chalets, elk met slaapplek vir 4 gaste. Die chalets het elk 2 slaapkamers. Die eerste slaapkame...

Vanaf
R400
per nag, vir 1
Gastehuis in Aerorand, Loskopvallei

Revenir is naby Middelburg Mpumalanga Mall geleë en bied gehalteverblyf teen sakpaspryse. Die gastehuis het 2 dubbelkamers, 2 enkelbeddens, 'n enkelkamer en 'n kamer met slaapplek vir 3. Geriewe in elke kamer slui...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Middelburg, Loskopvallei

Lobelia Gastehuis is in Middelburg, 'n uur en 'n half se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Pretoria en 3 km vanaf Cabbage and Rose. Bekostigbare verblyf word aangebied vir sakereisigers of vakansieganger...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
B&B in Groblersdal, Loskopvallei

Open Doors is in die hartjie van Groblersdal, waar die groot sitrus- en druiweboorde getuig van die Loskopvallei. Die verblyf beskik oor 6 gerieflike, toegeruste kamers wat elkeen sy eie koningingrootte-bed of 2 e...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Loskopvallei

Chambers Guesthouse skuil in Middelburg, Mpumalanga. Dié gastehuis is net 800 m vanaf Midmed Life Hospitaal en 600 m van die Hooggeregshof af. Middelburg se toerismebedryf groei vinnig omdat dit op die hoofroete na...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR980
R637
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kranspoort, Loskopvallei

Warthog's Den is in Kranspoort Vakansiedorp in die Loskopvallei se lieflike bosveld, 45 km noordoos van Middelburg in Mpumalanga. Warthog's Den het slaapplek vir 9 gaste in 3 gastekamers wat stylvol gemeubileer is....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kranspoort, Loskopvallei

Villa Hermano is 'n pragtige selfsorghuis in die bosveld in Kranspoort Vakansiedorp, net 45 km noord van Middelburg en 5 km vanaf Loskopdam. By Kranspoort loop die wild vrylik tussen die huise rond. Dit sluit rooibo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za