Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamer-eenheid het 2 enkelbeddens (wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed op versoek) in elke kamer, 'n ekstra rusbank vir 1 gas, is baie gerieflik en het 'n pragtige uitsig oor die tuin van altwee kamers af. Die slaapkamers deel 'n volledige badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is lugversorging en die kombuis is volledig toegerus om seker te maak daar word aan al jou behoeftes voldoen. Gratis WiFi en volledige DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg, gratis WiFi, vol DStv.
Huisreëls
1 parkeerplek in die skaduwee per eenheid.
Kinders onder 6 jaar bly gratis.
Kinders 6 jaar en ouer betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ruim eenheid met 3 slaapkmers vir die groter gesin of 'n klein groep vriende. Daar is 'n oopplan-leefarea met 2 addisonele beddens, 'n sitkamer met 'n TV en 'n kombuis. Buite is daar 2 verandas en 'n Weber. Ons gaste se gerief is ons prioriteit en ons maak seker dat daar aan hul belange voldoen word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg, gratis WiFi, vol DStv.
Huisreëls
1 parkeerplek in die skaduwee per eenheid.
Kinders onder 6 jaar bly gratis.
Kinders 6 jaar en ouer betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1375 Moulton Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang