+39
Gastehuis in Heatherdale

Francor Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 174 Boundary Road, Heatherdale, Pretoria, 0118, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Francor Gastehuis is in die noorde van Pretoria geleë naby Rosslyn, Onderstepoort, Akasia Hospitaal en die Wonderpark-winkelsentrum. Kom geniet die hartlike gasvryheid wat ons bied!

Dié pragtige, rustige en vreedsame gastehuis is net noord van die Magaliesberge geleë en staan bekend vir die ontspanne atmosfeer wat hier heers en die hartlike gasvryheid wat die personeel bied.

Elke kamer beskik oor koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging. Gaste is welkom om hul eie koeldrank saam te bring.

Die luisterryke tuin bied 'n swembad en talle buite-sitareas waar gaste in die skadu kan ontspan, of lekker in die Afrika-son kan bak na 'n dag se harde werk.

Dis ook naby winkelsentrums, 'n gholfbaan en 'n hospitaal. Die middestad, Roslyn, Medunsa, TUT, Onderstepoort en Wonderboom Lughawe is ook in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lebo M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful place, beautiful garden, friendly and useful staff. Beautiful place with a beautiful garden. The place is very peaceful at nig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Ana D
Gesin met tieners
5.0
Lovely. We had a lovely stay, friendly reception, lovely garden and we got a good night's sleep.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Coenraad R
Saam met lewensmaat
4.8
Sal weer daar wil woon. Beslis lekker gebly, baie aangenaam en vriendelik.
Feb 2026
Nikita S
Saam met lewensmaat
4.6
Enjoyable. It was peaceful and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Klaus R
Besigheidsreis
4.0
Otherwise. Die aircon needs a service and the door lock requires replacement.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Fransie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 174 Boundary Road, Heatherdale, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Gaste dink Francor Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

174 Boundary Road, Heatherdale, Pretoria, 0118, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6HltRLPti3wvaIN7IBTi4gPMHL9x1qrGYNSFQs13Anj4A69syw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 174 Boundary Road Heatherdale 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.664758 28.116414728836

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang