- 45 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Alamein Street, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kom geniet heerlike verblyf in ons gemaklike eenhede in 'n rustige omgewing. By Franka Gastehuis het ons groen tuine waarin jy kan ontspan terwyl jy jou aan die diverse voëllewe op ons eiendom verkyk. Daar is 'n braai/lapa en 'n swembad vir daardie warm somersdae.
Alle eenhede het privaat ingange sodat gaste ekstra spesiaal en privaat kan voel. Ons bied ook veilige, bedekte parkering en elektroniese hekke. Akkommodasie sluit B&B en selfsorg eenhede in.
Elke eenheid het sy eie TV-stel (DStv), yskas, dakwaaier, verwarmer en tee- en koffiegeriewe. Aandetes en gepakte middagetes is op versoek beskikbaar. Ons beskik oor kredietkaartgeriewe, so gaste hoef glad nie na die bank toe te hardloop nie.
Gaste van alle oorde is welkom om 'n rustige ervaring by ons gemaklike huis te kom geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jeandre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 21 Alamein Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Franka Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Alamein Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien kaart- 45 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang