+37
Lodge in Otjozondjupa

Frans Indongo Lodge

Comfort-kamer
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 1)
  • Slaapplek vir 1 volwassene
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim kamer met lugversorging het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV, haardroër, kluis, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 4 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers bied elkeen slaapplek aan 2 gaste en het 2 driekwartbeddens en 'n rusbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad, instapstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV, haardroër, kluis, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer met slaapbank
Vanaf
Vanaf R 4 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers bied elkeen slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 2 driekwartbeddens en 'n rusbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad, instapstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV, haardroër, kluis, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid vir 4
Vanaf
Vanaf R 4 290
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenhede beskik oor 2 aparte slaapkamers met 'n skakeldeur. Die kinderslaapkamer het 'n dubbelslaapbank en die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het sy eie badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV, haardroër, kluis, yskassie en 'n koffie- en teemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kampeerplek beskik oor gemeenskaplike ablusiegeriewe met 3 storte en toilette, en 'n sentrale opwasarea. Elke staanplek het 'n braairooster, vuurmaakhout en 'n kraan. Warm water word deur 'n donkie-geiser voorsien en daar is sonkragbeligting en 'n 12V USB-laaistasie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Vermaak
TV
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

D2433, P.O. Box 1093, Otjiwarongo, Otjozondjupa

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa10ddd5d05fe2c1cd6c6996c1b93d208ee098d0a7e1721c0fa18e5049e90dfb28bb1ea62b349c30950bc7c88e5a851cebd20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 1) D2433 P.O. Box 1093 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -20.289490759782 16.958599090576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang