Freedom Tiny Three
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Holmhill Road, Farm B5A, East London, 5210, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Freedom Tiny Three is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n plaas wat deur wild en onbelemmerde natuurskoon omring word. Die kothuis is tussen Beaconbaai en Gonubie geleë en ongeveer 13 km vanaf Oos-Londen. Die omgewing bied ook 'n verskeidenheid plaastalletjies, restaurante en brouerye.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitarea en 'n slim-TV met Netflix. Onbeperkte, gratis WiFi is beskikbaar.
Verder het gaste toegang tot 'n stoep met 'n dam- en plaasuitsig en hulle kan in die loweryke omgewing gaan wandel of 'n piekniek geniet. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Holmhill Road, Farm B5A, East London, 5210, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Holmhill Road, Farm B5A, East London, 5210, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang