+15
Gastehuis in Bloemhof

French Linen

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Estelle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Netjies, skoon & gemaklik. Die 2 kamers waarin ons gebly het, was baie netjies, skoon en mooi gemeubileer. Die yskas & eetgerei in die kamers is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect stopover place. Spacious, clean room. Great for an overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons was ontspanne en die omgewing was rustig en privaat. Ons het heerlik gebly. French Linen is veilig en 'n baie gemaklike gastehuis. Die gastehuis was alles wat ons verwag het om te kry en verrassend anders met die Franse atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Charming and comfortable. Beautiful rooms. Convenient location. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Great. A very peaceful place to stay overnight on the way to CT.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Geriefliek. Was baie aangenaam. Ons is in 'n ander kamer geplaas. Nie seker hoekom nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caren V
Kort verblyf
3.8
Apr 2026

Ons was bang. Enigste vrouens daar gewees. Nee. Daar is geen ventilasie in die kamer of badkamer nie. Alles bly nat en klam. Vensters is vas gesweis. Ketel het ook nie gewerk nie. Drade af.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Geraldine V
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2026

Kon nie wag om die volgende oggend te vertrek nie! My verwagting was heeltemal iets anders - ja, die kamers is mooi, maar mens kan nie vensters oopmaak nie - toe gesweis en met draad gebind - nie eers in die badkamer kan jy venster oopmaak nie. Ons was onder die indruk dat daar net 2 kamers was, maar daar is meer en dit is raserig as ander gaste inkom. Hulle het ook nie die voordeur toegemaak nie en toe ons 4 uur die oggend vertrek, was die hek ook oop - so die 'veilige' parkering is nie so veilig as ander gaste hekke oop los nie. Was glad nie beïndruk nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Anna V
1 nag
5.0
Okt 2025

Mooiste en rustigste plekkie. Silwerskoon! Heerlik en rustig oornag in hierdie beautiful plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was in Bloemhof vir vergadering. French Linen is 'n uitstekende keuse vir verbly. Pragtigste plek! Baie gawe gasvrou. Plek was baie skoon, netjies en keurig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Edna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Evans Street, Bloemhof, 2660, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAead76480e98a43b7ed677314664da08ad93bf667a0e42cbd246dc4d89de683d42b610f0e4865b8a9ee6f00d7d9e75b232354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 Evans Street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.649593062132 25.604019855591
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang