- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - G7RH+8M5, Farm Koolbank, Lothair, Ermelo, 2351, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Frere Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis op 'n rustige plaas in die Hoëveld, 22 km vanaf die dorpie Lothair. Die gastehuis is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek buite die stad.
Die gastehuis bied verblyf in 3 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang en koffie- en teemaakgeriewe.
Elke kamer het ook 'n aparte ingang na 'n gemeenskaplike binnebraai-area en 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Daar is ook 'n buitebraai vir gaste wat onder die sterre wil kuier.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Charne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- G7RH+8M5, Farm Koolbank, Lothair, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink Frere Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
G7RH+8M5, Farm Koolbank, Lothair, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang