+25
Selfsorg in Parsonsheuwel

Super-Spacious Apartment

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 39 Churchill Road, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Super-Spacious Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir vriende en familie, en selfs sakereisigers, wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusbestemming kan verken en geniet.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en albei het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die ontspanningsarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos strande, winkels, restaurante en sakekerns is naby. Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe is ongeveer 8.4 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 39 Churchill Road, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek

39 Churchill Road, Glendinningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2bede85f25c8a432f35d8d52a9c59b209f54de196e304f130fcf604c26d0e3c64ec408df8476d3cc6773aec4ced6a9105ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 39 Churchill Road Glendinningvale 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.952624979056 25.590335134359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang