Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Parsonsheuwel

4.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Parsonsheuwel van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Parsonsheuwel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Parsonsheuwel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parsonsheuwel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parsons Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parsonsheuwel Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Port Elizabeth geleë, net 2 km vanaf Port Elizabeth se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Parsonsheuwel

Ascot Place is in Greenacres, die sentrale, boomryke woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dit is net 6 minute van die Nelson Mandela Bay Stadion, 3 minute van Greenacres se winkelsentrum en 11 minute van die hoofstra...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel

Port Elizabeth Guest House is naby Greenacres, Newton Park en die Nelson Mandela-sokkerstadion geleë. Ons bied warm, vriendelike gasvryheid in 'n luukse omgewing. PE Gastehuis is slegs 6 tot 7 km vanaf Port Elizabe...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Parsonsheuwel

A&A Guesthouse is langs 'n gholfbaan geleë, naby aan 'n winkelsentrum en binne kort ry-afstand van die strand. Die gastehuis is rolstoelvriendelik, bied 'n binnenshuise verhitte swembad en 'n gimnasium. Ons bied ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel

Island Way Villa is 'n manjifieke, moderne woning op die hoogste randjie in Port Elizabeth met 180°-uitsigte oor die see en 'n heerlike gevoel van rustigheid in die aand. Die villa bied 4 eenhede en elke slaapkame...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Parsonsheuwel

Sunnyside Guesthouse is geleë in Parsons Hill in die Greenacre-area in Port Elizabeth. Ons het een- en tweeslaapkamer-eenhede met selfsorg-geriewe en 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar op die perseel. B&B o...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel

24 on Hartley is in Greenacres in Port Elizabeth geleë en is stapafstand vanaf Greenacres Shopping Centre. Dit is een van die grootste stede reg aan die einde van die skilderagtige Tuinroete. 24 on Hartley bied sty...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Parsonsheuwel

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Greenacres Lodge is in Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ook ideaal as jy net wil oornag en dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Di...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Home Away from Home is in die stil, sentrale Mount Croix-woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dis ideaal vir sakereisigers, sport-ondersteuners of vakansiegangers. Home Away from Home se gaste-suite bied gerieflike ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Ingleton Lodge is gerieflik geleë in Mill Park in Port Elizabeth. Dié huis bied gerieflike verblyf in smaakvolle kamers. Die oorspronklike Oregon-vloere en pragtige blokkiesplafon is met sorg gerestoureer om 'n ha...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Die Munro Suites is 'n modern selfsorg-ateljeewoonstel en huis, ideaal geleë in die hartjie van die kusstad, Port Elizabeth. Die woonstel is in 'n tuin geleë met afstandbeheerde toegang en is totaal privaat wat di...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

9 Maydon bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dupleks in Parsons Hill, Port Elizabeth. Dié kompleks het 'n kuierarea op die dak met 'n uitsig oor die baai en is net 2 km vanaf Greenacres Mall. Dié woonstel is i...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
B&B in Mount Croix, Port Elizabeth

Urban Manor BnB is 'n lieflike, gerestoureerde B&B in die Mount Croix-woonbuurt in Port Elizabeth. Dit is die ideale oorslaapplek vir sakereisigers of gesinne wat Port Elizabeth wil besoek. Verblyf word in 4 tuinka...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mount Croix, Port Elizabeth

Die Olde House bied selfsorg-akkommodasie in die hartjie van Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Die eenhede het 4 pragtig versierde kamers, genaamd die Sjampanje-, Groen-, Pers-, en die Rooi kamer. Elke kamer bied sla...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Perridgevale, Port Elizabeth

Affinity Cottages is in Perridgevale, Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Dis naby die Greenacres-winkelsentrum en mediese geriewe. Die ligg...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Lemon Tree Lane is geleë in rustige, boomryke voorstad in Port Elizabeth. Die eenheid is naby aan al die geriewe, insluitende winkelsentrums, skole, hospitale, restaurante, sportvelde en ons is slegs 15 minute se...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

39 On Nile Guest House bied gerieflike akkommodasie in goed toegeruste eenhede. Die gastehuis is sentraal geleë in Port Elizabeth en is stapafstand vanaf Greenacres Inkopiesentrum. Port Elizabeth is een van Suid-Af...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Hunters Lodge Port Elizabeth is 'n 3-ster-gastehuis wat warm, gasvrye verblyf bied vir ontspanning of besigheid. Ons is geleë in Greenacres, aangrensend met Newton Park, net minute weg van Port Elizabeth se hoofstr...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mount Croix, Port Elizabeth

36 Mount Road Guesthouse bied gehalte-diens aan gaste. Dié gastehuis is in Mount Croix in Port Elizabeth geleë en het maklike toegang tot die snelweg. Dit is baie naby die bekende Grey College, 10 minute se ry van...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Mill Park Place is 'n gerieflike ruim kamer met 'n en suite-badkamer in Mill Park, Port Elizabeth. Dit is net 11 minute vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe, strande en winkelsentrums. Die Greenacres en St Ge...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za