+154
Selfsorg in Kalahari

Frylinckspan Guestfarm and Venue

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jeanette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Hemel op aarde! Ongelooflik! Absolute hidden gem. Die aandag wat hulle gee aan elke detail is besonders. Ek wens ons kon langer daar bly. Sal vir seker weer soontoe gaan. Dit was hemels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malissa
Frylinckspan Guestfarm and Venue
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer! Dit beteken vir ons ongelooflik baie dat julle die tyd en detail raakgesien en geniet het. Ons wens ook julle kon langer bly! Julle is enige tyd weer baie welkom, ons sien uit om julle weer te bederf.

Christie H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Rustig. Die kampterrein is so netjies, rustig en veilig. Al die geriewe is baie skoon, badkamers is luuks!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malissa
Frylinckspan Guestfarm and Venue
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is so bly jy het die netheid, rustigheid en geriewe geniet. Hoop om jou gou weer hier te verwelkom!

Charles G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Met weer wat reen heeltyd was dit nog steeds een van die lekkerste naweke wat ek gehad het. Ons het dit ongelooflik baie geniet, die plek is netjies en luuks, en die uitsig is ongelooflik, die diens is goed en hul help graag waar nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malissa
Frylinckspan Guestfarm and Venue
Baie dankie vir jul wonderlike terugvoer! Ons is so bly julle het alles geniet, van die netheid en luuksheid tot die uitsig en diens. Hoop om julle gou weer hier te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Malissa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 618
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 618
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 618
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kalahari CBDC, Plaas Frylinckspan, Kuruman, 8460, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 63 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05293481e3f52122e090f0dba3cf5dfa83900cd0fe089f0041a7c8c2f90b299c88726b3258fa9d137533abaaa613b2109dcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R618 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Kalahari CBDC Plaas Frylinckspan 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.736014611206 22.48821169138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang